U gemak en vertroue is ons dryfkrag. Gemak is ‘n vriendelike en sagte benadering.

 

Vertroue is die wete dat U behandeling van die hoogste kwaliteit is en dat dit bekostigbaar is.

 

Ons fokus is om U tyd met ons so maklik en aangenaam as moontlik te maak en ons poog om te verseker dat ons praktyk ‘n aangename plek is om te wees. Van die oomblik wat U instap, sal U begroet word met ‘n warm hand handdoek en ‘n ontspannende koppie tee.
Daarna, is die hele POLISHED span meer as gelukkig om na U te luister en te help met al U tandheelkunde behoeftes.

 

Al die lede van ons personeel is trots om vir baie jare deel te wees van die Westside gemeenskap.

 

Ons tandartse, Montana, Sang en Andrew is plaaslike inwoners en het tandheelkunde studeer aan
die Universiteit van Queensland. Ons is opgewonde om ons praktyk te groei deur sterk bande metvdie plaaslike gemeenskap sowel as nabye besighede te bou – voel gerus om in te loer!

 

Polished Dental Group Kenmore is gelee (deeltekens) op die hoek van Moggill Road en Merlin Terrace.

 

Daar is voldoende onderdak parkering, vanaf Merlin Terrace beskikbaar, asook gerieflike
publieke vervoer op Moggill Road.

 

Die beste manier om ons te vind: Besprekings

 

Gereed vir ‘n gratis konsultasie?

 

Kom in en laat ons U vertel van die verskillende opsies.

Bookings

We’re here for you.
Get care now.