Ons span sien uit daarna om nuwe pasiente ontmoet en hul voor te stel aan tandheelkunde met ‘n verskil!

 

By Polished Dental Group Kenmore, gaan ons uit ons pad om U die beste ondervinding moontlik te verskaf. Van die oomblik wat U deur die deur stap, sal U begroet word met ‘n warm hand handdoek en ‘n ontspannende koppie tee.

 

Voorts kan U verwag:

  • ‘n Vriendelike omgee span wat opreg streef om saam met U aan U tandheelkunde behoeftes te werk.
  • Om die plek te verlaat met die volle wete dat U presies verstaan watter behandeling en enige geassosieerde kostes van toepassing is.
  • Om U en U familie aan die tandarts voor te stel op so ‘n manier dat U weer en weer sal terugkom!

 

Om ‘n tandaarts te vind waarvoor U lief is, is soos om ‘n haarkapster te vind warrvoor U lief is. As U wel iemand vind what verstaan waarvan U hou en met wie U gemaklik is, word daai person deel van U lewe verewig (spelling).

 

Laat ons U die POLISHED verskil wys en U gemaklik maak by die tandaarts. Laat ons na U kyk

Bookings

We’re here for you.
Get care now.