Het U ‘n fobie vir die tandaarts?
Ons sien elke dag patiente wat angstig is by die tandaarts en saam as ‘n span het ons verseker dat ons alles moontlik doen om U besoek so aangenaam as moontlik te maak.
Ons hele span is opgelei om geduldig, versorgend en simpatiek the wees. Vat U tyd en ontspan in ons wagkamer totdat U gereed is vir U afspraak.
– Ons sal saam met U werk om alles moontlik te doen om U te help.
Sommige patiente verkies dat alles vir hulle verduidelik word en ander glad nie – ons is meer as gelukkig om U te verskaf waarmee U gemaklik is – laat ons net weet.
– Ons het verskeie tegnieke om die proses van narkose te verlig. Hierdie sluit in gegeurde verdowende gel en hulpmiddels soos masseurders om die ongemak van die narkose te verlig.
– All ons tandaartse is opgelei in verskeie metodes van sedasie. Ons werk ook saam met plaaslike dokters of ons is meer as gelukkig om saam met U huidige dokter ‘n langtermyn sedasie plan uittewerk.
Al ons tandaartse het aansienlike ondervinding met die behandeling van angstige patiente en ons streef om U nie net verlig te bring nie, maar ook te verheug dat U ‘n tandaarts vir die res van U lewe gevind het.
Bly kalm. Laat ons U in U tandaarts afspraak vergemaklik