Ons verstaan dat tandpyn en die lewe vir niemand wag nie.


Om U en U familie te help, is ons buite tradisionele ure beskikbaar. Ons is oop op ‘n Saterdag en Sondag en het vroeë oggend en laat aand afsprake beskikbaar om aantepas rondom werk en skool
skedules.


Ons is trots om te kan sê dat ons die enigste tandaarts is wat op ‘n Sondag in die westlike woonbuurt oop is. Ons is hier om te help wanneer U ons die nodigste het.


Vind die gepaste vir U. Bespreek U ideale tyd terwyl dit nog beskikbaar is

Bookings

We’re here for you.
Get care now.